Hierdie jaar vier ons ons 32ste Nartjiefees, 'n geliefde gesinsfees in die Oos-Kaap. Die fees word as die lekkerste gesinsfees in die streek beskou.
GEEN PIEKNIEKMANDJIES, OF EET- EN DRINKGOED MAG BY DIE HEK INGEBRING WORD NIE. (SAL BY HEK GEKONTROLEER WORD)
Die Soetste Nartjies, Plaasvars Groente, Biltong, Pannekoek, Tuisgemaakte Konfyt, Hamburgers, Worsrolle, Sosaties, Poeding, Stalletjies en vele meer
Appel, Armand Hofmeyr, Elima Theron, Kobus en Karla en Dillon Lerm
Vars nartjies en groente by die kruiwaens vol
Pannekoek, Poeding, Braaipie, Karoo afval, Hamburgers
Koffie, tee en gebak in die saal
Groot verskeidenheid produkte by stalletjies
Springkastele en ander kindervermaak
Vervoer na en van die fees en valleitoere tydens die fees
09:00 - 10:00 | Optrede 1 |
10:30 - 11:00 | Optrede 2 |
11:30 - 12:30 | Optrede 3 |
12:30 - 13:15 | Nartjie-eet |
13:15 - 13:45 | Optrede 4 |
14:00 - 15:00 | Optrede 5 |
Op die dag by die hek
Vooraf (8 September tot 26 September)
Westway Tickets PE - Helen 082 487 3118
JBay Slater's Toy Magic - Niel 084 811 8548 / 042 293 3992
Op die internet - www.westway.co.za
Vervoer vanaf Perridgevale 081 316 0723