Om die fees aan te bied kos egter baie geld en ons bedank die
borge en ondersteuners wat ons help met borgskappe en skenkings.
Ondersteun asseblief hierdie persone en besighede wat bereid is om
ook iets in die gemeenskap terug te ploeg.
|

|
Webblad en Nartjie-eetkompetisie
|
|
Atlantic Internet verskaf internetdienste. Kontak hulle by 086 1114059 vir internetkoppeling, e-pos, webblaaie en ook VOX telefoondienste. www.lantic.net
|
|

|
Busdiens van Port Elizabeth na die fees asook besigtigingsritte na die Gamtoosvallei tydens die fees.
|
|
Interkaap busdiens het roetes landswyd. Kontak nommer: 041 586 0750 en www.interkaap.co.za
|
|
Mould Model Academy
|
Mej. Nartjiefees kompetisie
|
|
Kontakpersoon: Bianca 082 736 3978 - mouldmodelacademy@telkomsa.net
|
|

|
Direkte uitsending op die dag en reklame.
Bayfm 107.9 - Ons gemeenskap, Jou
radio
|
|
|

|
Reklame met die Mej Nartjiefees.
|
|
|

|
Media-vennoot.
|
|