|
Die Soetste Nartjies, Plaasvars Groente, Biltong, Pannekoek, Tuisgemaakte Konfyt, Hamburgers, Worsrolle, Sosaties, Poeding, Stalletjies en vele meer
Die Mej. Nartjiefees kompetisie word deur Mould Model Academy aangebied. Die nartjie-eetkompetisie het weer groot kontantpryse vir die wenners.
Daar is 'n spesiale Interkaapbus vanaf P.E. na die fees. Vir verdere inligting, sien die inligtingsafdeling van die webwerf.
|