Inligting
HomeDie FeesProgramInligtingBorge
    • Aanwysings na die Nartjiefees

        Volg die N2 van Port Elizabeth of Humansdorp/Jeffreysbaai. Draai af by die

        Hankey afrit en volg die aanwysings na Loerie en die Nartjiefees.


    • Stalletjies vir die volgende produkte is beskikbaar: 

Juweliersware, speelgoed, plante en mosaiek, cd's/dvd's en rekenaartoerusting, klere, babaware, kosmetiese produkte, super 14 rugby items, amc classic, tupperware, plastiektoebehore, honde beddens, en nog baie meer

Reg word voorbehou op die volgende stalletjies:

Alle eet- en drinkstalletjies; ingelegde vrugte; konfyt; grootkoeke; brood; beskuit; kleinkoekies;

tuisgemaakte lekkergoed. Daar is reeds vir hierdie stalletjies voorsiening gemaak.

Die Kontakpersoon is:  Amanda Gerber:    (042) 287 0634 of ngkerkloerie@lantic.net


    • Nartjie-eetkompetisie

Die nartjie-eet sorg vir groot pret en groot pryse kan losgeëet word. Die inskrywing word op die dag by die nartjiestalletjie gedoen en beloop R5.00 per persoon.


Die mej. Nartjiefees kompetisie  afdelings is soos volg

 

3 tot 5 jaar, 6 tot 9 jaar, 10 tot 12 jaar,13 tot 15 jaar en 16 en ouer.

Dit word hierdie jaar deur Mouls Model Academy aangebied.

Kontakpersoon:

Bianca 082 736 3978  - mouldmodelacademy@telkomsa.net

 


    • Interkaap Busdiens

Persone wat van Interkaap se vervoer vanaf Port Elizabeth en terug gebruik wil maak, kan hulle plekke bespreek by           Annamarie - 041 586 0750


    • Akkommodasie in die Gamtoosvallei en Omgewing

Gamtoosvallei Toerisme se webblad het inligting oor die Gamtoos se ander aantrekkings en ook die beskikbare akkommodasie. Besoek hulle webblad by www.baviaans.net  of skakel Tolbos - 042 2830437 vir akkomodasie.



    • Feeskontakbesonderhede 
Organiseerder Leon de Koning 082 822 3622 dekoning@gamtoos.co.za
Stalletjies Amanda Gerber 042 2870634 ngkerkloerie@lantic.net
Reklame Herlien Moolman   herlien@telkomsa.net
Webblad John Wait   nartjiefees@lantic.net
  Ds. Jasper Louw   jjasper@lantic.net
Faks 042 2870634
Posadres Loerie Nartjiefees,Posbus 25, Loerie, 6370
E-Pos ngkerkloerie@lantic.net

[Home][Die Fees][Program][Inligting][Borge]

Copyright (c) 2010 NG Kerk Loerie. All rights reserved.

nartjiefees@lantic.net